Millenniërs sukkel die meeste om lenings terug te betaal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Millenniërs is onder geweldige finansiële stres. Foto: Pixabay
Millenniërs is onder geweldige finansiële stres. Foto: Pixabay

Covid-19 het millenniërs finansieel die ergste getref en heelwat meer lede van dié ouderdomsgroep as enige ander is agterstallig met terugbetalings op hul lenings, het Alexander Forbes in ’n nuwe opname bevind.

Volgens John Anderson, hoof van beleggingsprodukte by Alexander Forbes, wys hul ontleding minstens 14,1% van lenings aan jong millenniërs (18 tot 35 jaar) is agterstallig, en 4,8% van lenings aan ouer millenniërs (36 tot 45 jaar). Mense in dié ouderdomsgroepe is duidelik onder geweldige finansiële stres.

Onder Generasie X (gebore tussen die middel-1960’s en vroeë 1980’s) is net meer as 2% lenings agterstallig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos