Nico van Gijsen: Kan jou ‘gade’ só erf?

akkreditasie
Mense gaan nie altyd in volgorde dood nie en testamente word (ongelukkig) nie gereeld hersien nie.. Foto: iStock
Mense gaan nie altyd in volgorde dood nie en testamente word (ongelukkig) nie gereeld hersien nie.. Foto: iStock

Nie alle testamentêre bemakings is so voor die hand liggend soos wat ’n mens dalk dink nie.

Ek kyk vandag na enkele artikels in die Wet op Testamente (Wet 7 van 1953) wat kan bepaal wie sal erf in sekere omstandighede, ná ’n onlangse uitspraak deur die konstitusionele hof (Moosa N.O. en andere vs. minister van justisie en korrektiewe dienste en andere [2018] ZACC 19).

Dié saak het gehandel oor art. 2C(1) van die wet, wat bepaal dat indien enige afstammeling van ’n testateur, uitgesonder ’n minderjarige of geestesongestelde persoon, wat, tesame met ’n oorlewende gade van die testateur, geregtig is op ’n voordeel uit die testament, afstand doen van sy reg op daardie voordeel, die voordeel outomaties na die oorlewende gade sal oorgaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Liverpool 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos