Nico van Gijsen: Leer jou (groot) kind van geld-verantwoordelikheid

akkreditasie
Baie volwasse kinders luister nie graag na finansiële raad van hul ouers nie.
Baie volwasse kinders luister nie graag na finansiële raad van hul ouers nie.

Verlede week se rubriek, “Leer kinders so oor geldsake”, oor die sesjarige Christian se gewroeg tussen sy R3 000 spaargeld en die Lego-boot, het ’n hele paar briewe laat kom. Almal met die tema: Help my om my (volwasse!) kind geld-verantwoordelikheid te leer.

Daar staan geskrywe: Uit die mond van die dronkaard en die suigeling kry jy die waarheid (of so iets). Ek is nie ’n dronkaard nie en Christian is nie meer ’n suigeling nie, maar begin deur vir jou (volwasse) kind verlede week se rubriek te wys. En vra dan, het ’n sesjarige meer geld-dissipline as jy?

En teken dan vir hom of haar in op Rapport. Om my rubrieke te kan lees, ja, maar ook om die waarheid uit te vind oor die lot van mense.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 426/6
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.94
-0.2%
Rand - Pond
19.74
+0.7%
Rand - Euro
16.76
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.18
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,815.19
+0.0%
Silwer
21.63
-0.0%
Palladium
2,115.00
+2.9%
Platinum
964.89
+0.9%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
63,090
+0.1%
Alle aandele
69,811
+0.2%
Hulpbronne 10
72,954
+0.2%
Industriële 25
77,850
+0.1%
Finansiële 15
15,940
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos