Onopgeëiste bates ‘kan die land baat’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Van die belangrikste redes vir onopgeëiste bates is dat houers van bates nie finansiële instellings op hoogte hou van kontakbesonderhede of persoonlike besonderhede van begunstigdes nie.  Foto: ISTOCK
Van die belangrikste redes vir onopgeëiste bates is dat houers van bates nie finansiële instellings op hoogte hou van kontakbesonderhede of persoonlike besonderhede van begunstigdes nie. Foto: ISTOCK

’n Deel van die onopgeëiste bates van minstens R88,5 miljard in aftreefondse, kollektiewe beleggingskemas en by lewensversekeraars kan gebruik word vir maatskaplike, omgewings- en ontwikkelingsprojekte tot voordeel van die samelewing.

Dít tel onder 13 voorstelle in ’n besprekingsdokument wat die Gedragsowerheid vir die Finansiëledienstesektor (FSCA) uitgereik het om die ingewikkelde probleem van onopgeëiste bates te takel wat meestal die kwesbaarstes in die samelewing raak.

Unathi Kamlana, FSCA-kommissaris, het tydens ’n aanbieding Woensdag gesê die FSCA wil ook keer dat finansiële instellings onopgeëiste bates op langtermyn mag hou omdat hulle dalk minder geneë kan wees om die begunstigdes op te spoor, en omdat dit onregverdig is teenoor die begunstigde wat daarop geregtig is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos