R142 m. op die spel in Powerball se bultende boerpot

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
R142 miljoen is Vrydagaand in die Powerball-boerpot op die spel.
R142 miljoen is Vrydagaand in die Powerball-boerpot op die spel.

Die Powerball-boerpot word net al hoe groter en groter: Daar is Vrydagaand minstens R142 miljoen op die spel in dié loteryspeletjie.

Dit kom nadat die boerpot Dinsdagaand vir die 22ste agtereenvolgende keer nie gewen is nie. Altesame R132 461 670 (en sente) staan nou oor, waarby die verkope vir Vrydag se trekking nog gevoeg moet word.

Ithuba, die maatskappy wat die nasionale lotery bedryf, raam dat die boerpot Vrydag op minstens R142 miljoen te staan sal kom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.96
-0.0%
Rand - Pond
19.88
+0.3%
Rand - Euro
17.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.65
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,668.97
+0.5%
Silwer
19.00
+1.0%
Palladium
2,213.50
+0.4%
Platinum
865.50
-0.3%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,092
+0.3%
Alle aandele
63,439
+0.3%
Hulpbronne 10
59,491
-0.5%
Industriële 25
77,082
+0.4%
Finansiële 15
13,834
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos