Rentekoers: Dís hoeveel jy vir hoër paaiemente moet begroot

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die rentekoers gaan bes moontlik Donderdag verhoog word. Grafika: iStock
Die rentekoers gaan bes moontlik Donderdag verhoog word. Grafika: iStock

As jy vandag jou begroting uitwerk, maak voorsiening daarvoor dat jou huis- en motorpaaiement waarskynlik binnekort gaan styg.

Nagenoeg 72% van die ekonome wat aan ’n Reuters-peiling deelgeneem het, verwag dat die Reserwebank Donderdag die repokoers gaan verhoog.

Die meeste verwag ook dat dit met net 0,25 van ’n persentasiepunt verhoog gaan word. Dit sal die repokoers (die koers waarteen die Reserwebank geld aan handelsbanke uitleen) van 3,75% tot 4% en banke se prima rentekoers van 7,25% tot 7,5% laat styg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos