Rykes koop luukse juwele, horlosies uit ‘wraak’ ná Covid

akkreditasie
’n Van Cleef & Arpels-winkel in Londen bekend om sy eksklusiewe, luukse juwele.     Foto: iStock
’n Van Cleef & Arpels-winkel in Londen bekend om sy eksklusiewe, luukse juwele. Foto: iStock

Die wêreldmark vir luukse uitsoekjuwele en duur horlosies slaan munt uit “wraak-besteding” deur ryk verbruikers, veral in China en Amerika, sê ontleders.

Dié term verwys na verbruikers met ekstra geld, wat hulle weens Covid-19 nie die afgelope twee jaar kon bestee nie. Hulle vergoed nou vir verlore inkopietyd deur geld uit te gee vir die vale.

Forbes.com berig Amerikaners sit op ’n geraamde $1 500 miljard in bykomende spaargeld omdat hulle tydens Covid-19 grootliks net noodsaaklikhede gekoop en vakansies gekanselleer het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
-0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos