‘Santam gaan nie skade dek as hele kragnetwerk ineenstort nie’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Santam is weer in die nuus oor sakeonderbreking – dié keer weens beurtkrag.
Santam is weer in die nuus oor sakeonderbreking – dié keer weens beurtkrag.

Santam, een van die grootste korttermynversekeraars in die land, het kliënte pas ingelig dat hulle geen dekking sal hê vir skade of die onderbreking van sakebedrywighede as die kragnetwerk in duie stort nie.

Dit geld ook ondernemings wat teen sakeonderbreking verseker is.

“Die uitsluiting van dekking vir ’n moontlike totale ineenstorting van die kragnetwerk is ingestel op grond van ongekende vlakke van beurtkrag en druk van wêreldwye herversekeraars wat vereis dat Santam sy blootstelling verminder aan eise vir sakeonderbreking wat kan voortspruit uit die mislukking van openbare nutsdienste en openbare telekommunikasie,” het Santam aan Netwerk24 bevestig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 190/3
West Indies 0
besig om te laai... Regstreeks
Nepal 46/3
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Easterns 54/4
South Western Districts 0/0
besig om te laai... Regstreeks
KwaZulu-Natal Inland 39/1
Northern Cape 0
Rand - Dollar
17.18
-0.2%
Rand - Pond
20.91
+0.2%
Rand - Euro
18.07
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,783.04
-0.2%
Silwer
22.73
+0.0%
Palladium
1,864.37
+0.6%
Platinum
1,011.50
+0.5%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
68,073
+0.3%
Alle aandele
74,223
+0.3%
Hulpbronne 10
73,053
-0.2%
Industriële 25
91,455
+0.7%
Finansiële 15
15,612
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos