Skokverslag: Só sal jy belas word vir NGV, NFMS

akkreditasie
Connie Mulder, hoof van die Solidariteit Navorsingsinstituut.
Connie Mulder, hoof van die Solidariteit Navorsingsinstituut.

Die vakbond en burgerlike organisasie Solidariteit het ’n belastingprotes van stapel gestuur nadat sy impakstudie getoon het hoe groot die uitwerking van die staat se beoogde nasionale mediese en aftreefonds op belastingbetalers gaan wees.

Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, sê die vakbond se hoofraad, waarin werkers verteenwoordig is, het besluit ’n wettige belastingprotes moet begin word.

Volgens hom sal dit die vervolging van die plunderaars van belastinggeld insluit, en om mense te help om die minste moontlike belasting aan die staat te betaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Liverpool 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.17
+1.0%
Rand - Pond
20.67
+0.9%
Rand - Euro
17.17
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.00
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,841.77
+0.1%
Silwer
24.61
+1.9%
Palladium
2,075.50
+3.6%
Platinum
1,050.00
+2.2%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos