Só word basiese kos duurder – en ’n pleidooi vir ’n billike Kersmaaltyd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die prys van basiese kos het in November met sowat 1% gedaal teenoor Oktober. Foto: iStock
Die prys van basiese kos het in November met sowat 1% gedaal teenoor Oktober. Foto: iStock

Die kloof tussen wat arm huisgesinne kan bekostig en wat dit kos om brood op die tafel te sit is nou al so groot dat dit nie ’n verskil maak as daardie brood ’n paar sent goedkoper word nie.

So waarsku Mervyn Abrahams, besturende direkteur van die Pietermaritzburg Economic Justice and Dignity Group (PMBEJD), nadat die prys van basiese kos in November effens goedkoper geword het.

Die koste om ’n uitgebreide gesin van sewe mense (oumas en oupas ingesluit) heelmaand met basiese, maar voedsame kos te voer, is nou gemiddeld R4 317,56. Dis 1% oftewel R45,11 goedkoper as in Oktober, maar R254,19 oftewel 6,3% duurder as in November 2020.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.24
+0.1%
Rand - Pond
20.58
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.85
+0.3%
Silwer
23.83
-0.7%
Palladium
2,205.16
+2.7%
Platinum
1,031.69
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos