Sukkel minder – hernu én betaal jou motorlisensie aanlyn

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jy hoef nie meer in lang rye te staan om jou motorlisensie te hernu nie.
Jy hoef nie meer in lang rye te staan om jou motorlisensie te hernu nie.

Die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) het met behulp van FNB ’n nuwe betalingsfunksie bekendgestel waardeur motoriste aanlyn vir die registrasie en hernuwing van lisensieskyfies kan betaal.

FNB het die tender ontvang om die betalings aanlyn moontlik te maak, volgens Sipho Silinda, uitvoerende hoof vir die openbare sektor van FNB.

Hy meen dit is ’n innoverende diens wat die 2,4 miljoen motoriste wat jaarliks hul motors se lisensieskyfies hernu, sal help om lang rye en boetes vir laat hernuwing te vermy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.82
+1.5%
Rand - Pond
21.07
+1.1%
Rand - Euro
17.94
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.23
+1.5%
Rand - Jen
0.14
+1.6%
Goud
1,764.22
-1.0%
Silwer
22.29
-0.1%
Palladium
1,775.00
+1.7%
Platinum
939.50
+0.4%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,449
-0.5%
Alle aandele
70,911
-0.4%
Hulpbronne 10
67,431
-0.6%
Industriële 25
93,532
-0.5%
Finansiële 15
13,873
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos