Superrykes word nóg ryker – ook in SA

akkreditasie
Superrykes in Suid-Afrika het regstreeks voordeel getrek uit die pandemie en gepaardgaande inperking. Foto: AdWeek
Superrykes in Suid-Afrika het regstreeks voordeel getrek uit die pandemie en gepaardgaande inperking. Foto: AdWeek

Die wêreld se gekombineerde rykdom oor bateklasse heen het in 2020 tot ’n kolossale $250 000 miljard geklim, ten spyte van die koronaviruspandemie.

In Suid-Afrika het rykdom ook toegeneem, maar amper net vir een klas mense: mense met ’n ultrahoë netto batewaarde. Dis mense met ’n gekombineerde rykdom van meer as $100 miljoen.

Suid-Afrika het 130 sulke individue.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 0
Connacht 0
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 0
Benetton 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.1%
Rand - Pond
21.33
-0.7%
Rand - Euro
18.24
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-1.6%
Goud
1,782.81
+0.8%
Silwer
22.50
+0.5%
Palladium
1,815.50
+1.7%
Platinum
935.97
-0.5%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos