Taks op erfgeld ‘moreel bankrot’

akkreditasie
Temba Nolutshungu, ’n direkteur van die Vryemarkstigting.
Temba Nolutshungu, ’n direkteur van die Vryemarkstigting.

Die idee van belasting op erfgeld is sekerlik die moeder van alle moreel-afstootlike belastings.

Dit is onteenseglik as ’n mens kyk na wat die impak van sulke belastings sal wees op die lewe van individue wie se lewenslange werk daarop gerig was om vir hul nasate erfporsies te vergader.

Ons praat hier van boedels wat mense bymekaar gemaak het sonder die hulp van die regering, maar tog is politici vasbeslote om belastings daarop te hef en dit dan uit te mors in die naam van inkomstegelykheid en die herverdeling van rykdom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos