‘Te min mense bou buffer teen hoër rentekoers in as hulle huis, motor koop’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ongesekureerde krediet het ook die afgelope jare skerp gestyg. Dié skuld, soos kredietkaarte, oortrokke geriewe en persoonlike lenings, het baie hoër rentekoerse as huis- en motorfinansiering.
Ongesekureerde krediet het ook die afgelope jare skerp gestyg. Dié skuld, soos kredietkaarte, oortrokke geriewe en persoonlike lenings, het baie hoër rentekoerse as huis- en motorfinansiering.

Meer as een uit vyf mense (21%) wat nou só diep in die skuld is dat hulle om skuldberading moet aansoek doen, het ’n huis of motor gekoop toe die rentekoers tydens die Covid-19-pandemie skerp verlaag is.

Nou, byna twee jaar later, loop hulle die risiko om hul huis of motor te verloor omdat die rentekoers aan die styg is.

Sedert November 2021 het die rentekoers reeds met 2,75 persentasiepunte gestyg, wat die prima rentekoers van banke van 7% tot 9,75% laat opskiet het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.13
-0.2%
Rand - Pond
20.64
+0.5%
Rand - Euro
17.73
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.45
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,751.16
-0.4%
Silwer
21.23
-1.1%
Palladium
1,853.39
-0.2%
Platinum
978.50
-0.6%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos