Wil jy motor koop? Hier is jou somme

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Doen jou somme voordat jy ’n nuwe motor koop. Foto: Unsplash
Doen jou somme voordat jy ’n nuwe motor koop. Foto: Unsplash

Al het rentekoerse begin styg, is die omstandig­hede steeds gunstig om nuwe bates soos ’n eiendom of ’n voertuig aan te koop.

In die volgende paar rubrieke fokus ek op voertuigaankope, veral vir dié van julle wat nie noodwendig gemaklik is met syfers en jul eie sigblaaie wil (of kan) opstel nie.

In die volgende rubriek sal ek fokus op diegene wat ’n onderneming het (of ’n onderneming wil begin) en nie seker is of jy die voertuig in die onderneming of in jou persoonlike naam moet aankoop nie. In daardie rubriek sal ek ook verduidelik hoe ’n ritboek moet lyk (hetsy jy dit met die hand byhou of sagteware gebruik).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos