App gee vroue-entrepreneurs groot hupstoot

akkreditasie
’n Vroue-entrepreneur doen sake in die Johannesburgse middestad. Foto: MOEKETSI MAMANE
’n Vroue-entrepreneur doen sake in die Johannesburgse middestad. Foto: MOEKETSI MAMANE

Sakeondernemings in vroue se besit kan die BBP teen 2025 wêreldwyd ’n hupstoot van tot R190 000 miljard gee, sê die bestuurskonsultasiefirma McKinsey & Company.

In Suid-Afrika alleen kan vroue-entrepreneurs wat hul ondernemings in 2018 begin het, in die komende jaar tot R175 miljard tot die ekonomie bydra en sowat ’n miljoen nuwe werkgeleenthede skep, berig City Press, Rapport se susterskoerant.

Dit kan egter slegs verwesenlik word as vroue-entrepreneurs toegang tot ’n gemeenskap met netwerkgeleenthede, mentorskap en finansiering het, sê Erin Louw, stigter van Xena, ’n app vir Suid-Afrikaanse vrouesake­eienaars.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.82
+0.1%
Rand - Pond
19.86
-0.1%
Rand - Euro
16.81
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.25
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,860.60
+0.8%
Silwer
22.08
+1.5%
Palladium
2,024.00
+2.7%
Platinum
972.00
+1.4%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,737
+1.2%
Alle aandele
68,364
+1.2%
Hulpbronne 10
74,644
+2.9%
Industriële 25
72,924
-0.0%
Finansiële 15
15,945
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos