Christo Wiese in hospitaal met Covid-19, maar ‘vorder’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Christo Wiese, een van die grootste aandeelhouers van Shoprite, het verlede jaar as die kleinhandelreus se voorsitter uitgetree. Hy is wel steeds ’n nie-uitvoerende direkteur.  Foto: Edrea du Toit
Christo Wiese, een van die grootste aandeelhouers van Shoprite, het verlede jaar as die kleinhandelreus se voorsitter uitgetree. Hy is wel steeds ’n nie-uitvoerende direkteur. Foto: Edrea du Toit

Christo Wiese, wat later vanjaar 80 word, is reeds ’n week in die Mediclinic Panorama naby Kaapstad waar hy vir Covid-19 behandel word.

Volgens Amanda Botha, vriendin en woordvoerder van die familie, gaan dit “baie goed” met hom, hoewel hy soos alle Covid-pasiënte beter en slegter dae beleef. Hulle is optimisties dat hy dié week ontslaan sal word.

Hy was nie aan ’n ventilator gekoppel nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 0
Benetton 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.09
-1.0%
Rand - Pond
21.32
-0.6%
Rand - Euro
18.23
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-1.6%
Goud
1,784.45
+0.9%
Silwer
22.51
+0.6%
Palladium
1,815.89
+1.8%
Platinum
936.50
-0.4%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos