Knorr-kitssoppe onttrek: Verkeerde sakkies in pakkies kan allergiese reaksies veroorsaak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Verbruikers moet seker maak hulle pakkies sop is nie deel van die voorraad wat Knorr moes onttrek weens ’n fout toe die verkeerde geurmiddels in pakkies gesit is nie.
Verbruikers moet seker maak hulle pakkies sop is nie deel van die voorraad wat Knorr moes onttrek weens ’n fout toe die verkeerde geurmiddels in pakkies gesit is nie.

Knorr het sekere van sy kitssoppe van winkelrakke gehaal nadat die verkeerde geurmiddels in boksies van sy groente-en-beesvleis-soppe beland het.

In plaas van sakkies geurmiddels sonder gluten en koring bestem vir Knorr se Cup-a-Soup Beef and Vegetable Lite-kitssoppe, het pakkies vir Cup-a-Soup Beef and Vegetable Regular in die verpakking beland. Dié weergawe van Knorr se beesvleis-en-groente-sop het wel koring en gluten in.

“Die gevolg is dat die geaffekteerde soppe dus nie op hul verpakking die teenwoordigheid van gluten en koring daarin verklaar nie,” sê Knorr in sy verklaring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 310/5
Scotland 206/10
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos