KYK | Van vuilste bakkie tot private straler kry nuwe klere

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sydney Phiri, Innocent Musuku en Terence Nkomo is besig om motorsitplekke se nuwe leerpanele te sny en die binnekant van die deurpaneel af te haal wat ook nuwe bekleedsel gaan kry. Foto’s: DEON RAATH
Sydney Phiri, Innocent Musuku en Terence Nkomo is besig om motorsitplekke se nuwe leerpanele te sny en die binnekant van die deurpaneel af te haal wat ook nuwe bekleedsel gaan kry. Foto’s: DEON RAATH

Van naaldwerk en patrone het die raakvatter-sakevrou Louise Barnard genoeg geweet om met selfvertroue ’n stoffeeronderneming te begin, maar toe daag ’n luukse voertuig op waarvan die sitplekke en deurpanele in rooi en swart leer oorgedoen moet word én die eienaar soek spesiale stikwerk op die leer.

“Ek weet niks van karre nie. Ek het so gestres oor dié nuwe kar waarvan die eienaar die leersitplekke wou verander, maar uiteindelik was dit ’n groot sukses,” vertel Barnard, eienaar van Loui’B Upholstery & Embroidery in Linden, Johannesburg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.87
-1.3%
Rand - Pond
20.13
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.67
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,759.58
-0.1%
Silwer
19.57
-1.2%
Palladium
2,160.71
+0.8%
Platinum
915.51
-1.5%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,184
+0.0%
Alle aandele
71,011
+0.1%
Hulpbronne 10
63,890
+1.0%
Industriële 25
86,864
-0.7%
Finansiële 15
16,201
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos