Nóg ’n plan, maar steeds geen aksie teen rompslomp

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jason Roper, eienaar en stigter van Africa Surge Protection.
Jason Roper, eienaar en stigter van Africa Surge Protection.

Agt maande nadat pres. Cyril Ramaphosa in sy staatsrede belowe het om die wetlike las op kleinsakeondernemings te verlig, het die regering nog nie ’n vinger verroer om ’n gunstiger omgewing te skep vir sake-eienaars en entrepreneurs nie.

Pleks van oorgaan tot aksie – soos om omslagtige registrasieprosesse, streng belastingreëls en voldoeningsvereistes te verander of te skrap – is nog ’n meesterplan met nog ’n taakspan in die lewe geroep.

Die jongste strategie is van Stella Ndabeni-Abrahams, minister van kleinsakeontwikkeling, wat onlangs die Nasionale Geïntegreerde Klein­sakeontwikkeling-meesterplan (oftewel die Nised-plan) in die Staatskoerant afgekondig het. Kenners bestempel dit as “net nog ’n plan” wat uiteindelik stof sal vergaar in ’n staatsgebou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos