Superrykes word stinkryk, maar Rupert verloor $1 mjd.

akkreditasie
Jeff Bezos en sy eksvrou, MacKenzie, in gelukkiger dae. Foto: Reuters
Jeff Bezos en sy eksvrou, MacKenzie, in gelukkiger dae. Foto: Reuters

Drie van die wêreld se rykste mense het verstommende nuwe vlakke van persoonlike welvaart bereik.

Die netto batewaarde van Jeff Bezos, Amazon se stigter, het Woensdag $200 miljard verbygesteek toe die groep se aandeelprys ’n nuwe rekord behaal het. Dit het ook sy eksvrou, MacKenzie Scott, baie naby daaraan gebring om die wêreld se rykste vrou te word, maar sy is nog ’n kortkop agter die L’Oreal-erfgenaam Francoise Bettencourt Meyers.

Elon Musk het op $101 miljard ook vir die eerste keer meer as $100 miljard werd geword toe Tesla se aandeelprys skerp gestyg het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Southampton 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
Wolverhampton Wanderers 0
Burnley 0
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Brighton and Hove Albion 0
besig om te laai... Regstreeks
Watford 0
Chelsea 0
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.01
-0.8%
Rand - Pond
21.29
-0.8%
Rand - Euro
18.13
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Goud
1,782.03
+0.4%
Silwer
22.33
-2.2%
Palladium
1,755.00
+0.7%
Platinum
941.00
+0.0%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos