Van broodsakkie tot baksteen!

akkreditasie
Kekeletso en Kedibone Tsiloane wys hoe lyk die bakstene wat hulle vervaardig en waarvan weggooiplastiek 30% van die inhoud uitmaak. Foto: Elizabeth Sejake
Kekeletso en Kedibone Tsiloane wys hoe lyk die bakstene wat hulle vervaardig en waarvan weggooiplastiek 30% van die inhoud uitmaak. Foto: Elizabeth Sejake

Toe hulle klein was, moes Kedibone en Kekeletso Tsiloane se ma net keer of die twee sou sommer in hul pajamas saam met pa Thabo na sy konstruksiemaatskappy se nuwe bouperseel gaan.

Vandag het die twee hul eie maatskappy wat weggooiplastiek vir bakstene gebruik. Twee weke gelede het Ramtsilo-ekobakstene hul verskyning in Builders-takke in Rivonia en Fourways in Johannesburg gemaak.

Kedibone (32) en Kekeletso (28) vertel hulle het die mark in 2013 onafhanklik, maar met baie hulp van hul pa, betree. Aanvanklik het hulle ook bouwerk gedoen en daarvoor hul eie bakstene by die huis gemaak. Keke is “obsessief” oor herwinning. In 2016 het die twee dié passie in hul onderneming ingebring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos