Veilige taxidiens nét vir vroue

akkreditasie
Die taxibestuurder Chantal Noemdoe en ’n kliënt, Gwen Goliath. Regs is Joanie Fredericks, stigter van Ladies Only. Foto: Edrea du Toit
Die taxibestuurder Chantal Noemdoe en ’n kliënt, Gwen Goliath. Regs is Joanie Fredericks, stigter van Ladies Only. Foto: Edrea du Toit

Wat doen ’n ouma van Mitchells Plain as sy in die nag ’n noodgeval het en dringend iewers heen moet gaan? Sy bel vir Joanie Fredericks.

Fredericks (41) van Tafelsig het ’n taxidiens net vir vroue in dié bendegeteisterde gebied begin. Baie van die bestaande taxidienste is nie net onveilig nie, maar ook onbetroubaar, sê Fredericks.

“Soms word vroue in die proses verkrag en vuurwapens word op hulle gerig. Dis mammies, broodwinners, wat moet uitspring vir hul gesinne.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos