ARBEIDSAKE: Eis só ná beserings op pad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: UNSPLASH
Foto: UNSPLASH

Ingevolge die Wet op die Vergoeding vir Beroepsbeserings en -Siektes (Coida) van 1993 moet alle werkbeserings en beweerde werkbeserings binne sewe dae aan die departement van indiensneming en arbeid se Vergoedingsfonds gerapporteer word.

As ’n produsent of sakeonderneming versuim om dit te doen kan ’n boete uitgereik word.

’n Werkbesering word beskryf as ’n gebeurtenis waarvan die datum, tyd en plek bepaal kan word; in die loop van ’n werker se normale diensdag gebeur; en tot ’n persoonlike besering, siekte of dood lei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.24
-0.3%
Rand - Pond
21.34
+0.0%
Rand - Euro
18.76
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.25
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
1,002.76
-3.4%
Palladium
1,669.75
+0.1%
Goud
1,925.23
-0.2%
Silwer
23.73
-0.8%
Brent-ruolie
87.47
+1.5%
Top-40
74,786
+0.4%
Alle aandele
80,810
+0.4%
Hulpbronne 10
78,548
+0.4%
Industriële 25
103,609
+0.4%
Finansiële 15
16,221
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos