Bedryf kort behoorlike vervoer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto’s: UNSPLASH/PEXELS
Foto’s: UNSPLASH/PEXELS

’N Minder bekende, positiewe feit in ’n land wat geneig is om op die negatiewe te fokus, is dat Suid-Afrika die tweede grootste sitrusuitvoerder ter wêreld is – naas Spanje.

Ons is die grootste in die suidelike halfrond en die wêreldleier in uitvoer oor lang afstande.

Uitvoer is verantwoordelik vir 95% van die verdienste uit sitrus, en dié vrugte het in 2010 wyn as Suid-Afrika se grootste landbou-uitvoerproduk verbygesteek. Die sitrusbedryf is ons primêre waardeverdiener in uitvoer en het sowat 120 000 mense in sy diens, wat dit die grootste werkgewer in die landboubedryf maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos