Bek-en-klouseer: Landwye verbod op verskuiwing van beeste

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Mlungisi Louw
Foto ter illustrasie. Foto: Mlungisi Louw

In ’n drastiese stap wat verreikende gevolge vir die rooivleisbedryf sal inhou, maar hopelik die uitbrekings van bek-en-klouseer onder beheer sal bring, is daar Dinsdag ’n nasionale verbod op die verskuiwing van beeste geplaas.

Die verbod is Dinsdag deur Thoko Didiza, minister van landbou en grondhervorming, aangekondig en is vir die volgende 21 dae geldig, waarna dit weekliks heroorweeg sal word.

Die implikasie is geen veilings kan gehou word nie, boere sal nie vee kan verskuif na beter weiding nie, en dit gaan in die komende maande moontlik die verskaffingsketting van beesvleis ontwrig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos