Beurtkrag jaag tjips se prys op

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Smaaklike (duurder) ete: Eskom se aanhoudende beurtkrag wat besproeiing raak, dwing aartappelboere om aartappels vinniger uit die grond te haal. Volgens Nico Wagner van Wilnick-boerdery in Limpopo is daar nou baie voorraad, maar dit kan beteken oor ’n paar maande is daar nie ’n deurlopende konstante lewering nie, wat verbruikerspryse kan verhoog. Foto: iStock

Beurtkrag is besig om jou lipleklekker vars aartappels en slaptjips in te haal.

Soos Eskom se beurtkrag nou voortduur, gaan verbruikers teen Kersfees veel meer opdok vir dié gewilde stysel.

Kragonderbrekings belemmer die noodsaaklike besproeiing van aartappels en aartappelboere moet noodgedwonge teen ’n vinniger tempo oes om die goeie gehalte van die aartappels te behou, verduidelik kenners.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.14
-0.2%
Rand - Pond
20.68
+0.2%
Rand - Euro
17.79
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,750.46
-0.4%
Silwer
21.23
-1.1%
Palladium
1,857.00
+0.0%
Platinum
983.50
-0.1%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,364
-0.6%
Alle aandele
72,746
-0.6%
Hulpbronne 10
70,570
-1.2%
Industriële 25
87,228
-0.1%
Finansiële 15
16,274
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos