Beurtkrag: Winkels keur onverkoelde groente af, boere verloor waterkwotas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die verbreking van die koelketting nadat groente geoes is, kan daartoe lei dat groente  nie goeie pryse haal nie of dalk nie eens verkoop kan word nie. Dié probleem sal erger wees in die somer indien beurtkrag op die huidige hoë fases voortduur, waarsku Agri SA.
Die verbreking van die koelketting nadat groente geoes is, kan daartoe lei dat groente nie goeie pryse haal nie of dalk nie eens verkoop kan word nie. Dié probleem sal erger wees in die somer indien beurtkrag op die huidige hoë fases voortduur, waarsku Agri SA.

Beurtkrag verhoog die risiko dat vars produkte op die ashoop gaan beland – en dít in ’n land waarin miljoene mense saans honger gaan slaap.

Christo van der Rheede, uitvoerende hoof van Agri SA, sê beurtkrag benadeel boere op ’n magdom maniere, van masjinerie wat breek, tot oortyd vir plaaswerkers wat nodig word, en ook die feit dat groente nie verkoel kan word nie en dit tot enorme verliese ly.

Dr. Theo de Jager, voorsitter van die landbou-organisasie Saai se direksie, het vroeër hierdie week aan Netwerk24 gesê boere is huiwerig om die kans te waag om meer gewasse aan te plant terwyl hul insetkoste so enorm styg. Hy het veral na die stygende dieselprys verwys, maar ook na die styging in die prys van kunsmis en masjinerie, onder meer weens die styging in die prys van staal en die swak rand. Diesel het Woensdag R2,31 per liter duurder geword en die groothandelprys daarvan is nou R25,40 per liter in Gauteng en R24,75 aan die kus.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.79
-1.0%
Rand - Pond
20.26
-0.0%
Rand - Euro
17.08
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos