Bladskud: Stellenbosch Hills stel jong ster aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die wynbedryf skep vir 300 000 mense werk. Foto: Getty Images
Die wynbedryf skep vir 300 000 mense werk. Foto: Getty Images

Myburgh bring ’n breë ervaringsveld van wynkelders wat op gehalte ingestel is saam met hom. Sy fokus in sy nuwe pos sal die voortsetting van sy voorganger, James Ochse, se werk én leiding aan die wynmaakspan by hierdie wynkelder wees.

Hy staan aan die stuur van die wynkelder se vier hoof-wynreekse: die toeganklike Polkadraai-wyne; Stellenbosch Hills, vat-verouderde rooiwyne en uitdrukkingsvolle wit enkelkultivar-wyne; 1707, wat bestaan uit ’n Reserve Red-versnit en Reserve White, asook die Sense of Place terroir-spesifieke wyne, lui ’n verklaring.

Voor hy by Stellenbosch Hills aangesluit het, was hy senior wynmaker by die 16 500-ton Waboomsrivier-wynkelder in die Breederiviervallei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos