Boerderygemeenskap steier onder werkloosheid en geslagsgeweld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: iStock
Ter illustrasie. Foto: iStock

Die Wes-Kaapse boerderygemeenskap se swaarkry is vererger deur Covid-19, met werkloosheid en geslagsgeweld wat erg toeneem.

Dié sektor vrees dat die maatskaplike probleme weens werkloosheid, armoede, voortslepende alkohol- en dwelmmisbruik en mense wat uit hul blyplekke uitgesit word, verder sal toeneem weens ’n vierde vlaag van die Covid-19-pandemie.

Betrokkenes in die landboubedryf het op ’n beraad oor landelike veiligheid wat deur die Wes-Kaapse landboudepartement by Goudini in Rawsonville gehou is, gesê misdaad knou die landbousektor erg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 197/5
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 197/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos