Boere in Gamtoosvallei se waterkwota nou net 20%

akkreditasie
Die lae watervlak van die Kougadam is duidelik sigbaar.  Foto: Nelson Mandelabaai-munisipaliteit
Die lae watervlak van die Kougadam is duidelik sigbaar. Foto: Nelson Mandelabaai-munisipaliteit

Met minder as 4% se water wat tans uit die Kougadam onttrek kan word, het ’n 80%-beperking op die waterkwota vir boere in die Gamtoosvallei nie juis as ’n skok gekom nie.

Hoewel die hewige beperking vir die nuwe waterjaar, wat op 1 Julie begin het, steeds ’n uiterse moeilike jaar voorspel, aanvaar die landbouverbruikers daar is nie veel meer wat die departement van waterwese kan toeken nie, sê Rienette Colesky, uitvoerende hoof van die Gamtoos-besproeiingsraad.

Die Kougadam, wat ook water aan die Kouga-munisipaliteit en ’n gedeelte aan die Nelson Mandelabaai-metro voorsien, se watervlak het Donderdag op 6,89% gestaan. Water kan tot op ’n vlak van 3,1% uitgelaat word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Serbia 185/4
Bulgaria 122/1
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 187/4
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos