Brand by Durban-hawe vertraag mielie-uitvoer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Uitsig op een van die vervoerbande by Transnet Port Terminals se graanuitvoerpunt by Maydon Wharf in die Durbanse hawe, waar ’n brand Saterdagoggend ontstaan het.  Foto: TPT
’n Uitsig op een van die vervoerbande by Transnet Port Terminals se graanuitvoerpunt by Maydon Wharf in die Durbanse hawe, waar ’n brand Saterdagoggend ontstaan het. Foto: TPT

Voorlopige ondersoeke deur Transnet wys die brand Saterdag by sy graanuitvoerpunt by Maydon Wharf in Durban kon moontlik deur die opbou van stof in die geute veroorsaak gewees het.

Dit blyk uit inligting wat Netwerk24 vertroulik bekom het.

Die brand het kort voor 04:00 by die vervoerbande in die vragpunt ontstaan. Motore, rollers, ratkaste en die vervoerbande wat gebruik word vir die in- en uitvoer van mielies is beskadig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
+1.1%
Rand - Pond
21.44
+0.6%
Rand - Euro
18.14
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,794.39
+0.0%
Silwer
23.36
+0.9%
Palladium
1,798.00
+2.7%
Platinum
964.97
+1.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,179
+1.2%
Alle aandele
69,488
+1.3%
Hulpbronne 10
65,305
+1.9%
Industriële 25
93,189
+0.3%
Finansiële 15
13,336
+2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos