Byeboere verloor stryd teen diewe

akkreditasie
’n Werker haal ’n waslaai uit ’n byekorf. Foto’s: Mike Macintyre
’n Werker haal ’n waslaai uit ’n byekorf. Foto’s: Mike Macintyre

Byeboere pleit by die regering om wetgewing te wysig sodat dié insekte tot lewende hawe verklaar word. Dan sal die diefstal en plundering van byekorwe as veediefstal beskou word met veel ernstiger gevolge vir misdadigers.

’n Video wat op sosiale media gedeel word, wys ’n byeboer wat deur ’n beveiligde kamp stap waaruit 40 korwe met bye en al gesteel is. Al wat oorbly, is die kaal buitebande waarop die korwe gestaan het.

Rolspelers in die bedryf meen dit is ’n misdaad wat waarskynlik deur ’n ander byeboer gepleeg is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.21
-0.2%
Rand - Pond
19.86
-0.4%
Rand - Euro
16.86
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,814.48
+0.2%
Silwer
21.49
+1.8%
Palladium
1,986.00
+2.0%
Platinum
943.50
-0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,493
+0.8%
Alle aandele
69,211
+0.8%
Hulpbronne 10
71,884
+1.6%
Industriële 25
77,167
+0.2%
Finansiële 15
15,901
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos