Die Mededingingskommissie het streng voorwaardes gestel vir Clover se oorname van Dairy Farmers of South Africa (DFSA).
Milco, die konsortium wat Clover sedert 2019 besit, mag drie jaar vandat die oorname afgehandel is, niemand as gevolg daarvan aflê nie.
Clover het lankal sy oog op dié verskaffer.