Dene eet elkeen 28 kg kaas per jaar

akkreditasie
Daar is wêreldwyd nagenoeg 1 400 soorte kaas. Foto: Pixabay
Daar is wêreldwyd nagenoeg 1 400 soorte kaas. Foto: Pixabay

Dis nou nie enige kaasliefhebbers wat $600 vir sowat 450 g kaas kan opdok nie, maar dit keer nie die minder spandabelrige kaasliefhebbers om jaarliks hul liefde vir kaas met nuwe geregte, resepte en kaas-woordspelings te vier nie.

Die afgelope Maandag was kaasliefhebberdag. Dan eet mense kaas, deel hul resepte en eksperimenteer met nuwe kase en maniere om dié lekkerny te geniet.

Vandag is daar meer as 1 400 kaasvariëteite om uit te kies. Die duurste en seldsaamste is Pule-kaas, gemaak van die melk van die Balkan-donkie uit Serwië. Die kudde is glo maar klein en 25 liter melk is nodig om 1 kg kaas te maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 171/1
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.05
+0.6%
Rand - Pond
19.91
+0.0%
Rand - Euro
16.79
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,828.93
+0.3%
Silwer
21.66
+0.2%
Palladium
2,018.00
-0.5%
Platinum
947.50
+0.1%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,092
+1.0%
Alle aandele
69,820
+0.9%
Hulpbronne 10
72,405
+0.8%
Industriële 25
78,012
+1.2%
Finansiële 15
16,027
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos