Duur kunsmis gaan kospryse net verder opjaag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die landbouchemiese en kunsmisbedryf voer ’n opdraande stryd met die internasionale pryse vir landbouchemikalieë en kunsmis wat net al hoe hoër neig. Foto: Unsplash
Die landbouchemiese en kunsmisbedryf voer ’n opdraande stryd met die internasionale pryse vir landbouchemikalieë en kunsmis wat net al hoe hoër neig. Foto: Unsplash

Kunsmispryse hou aan styg en dit is slegte nuus vir verbruikers wat uiteindelik ook meer vir talle ander produkte gaan betaal.

'n Groter vraag na kunsmis, laer produksie en ’n tekort aan sommige grondstowwe wat nodig is om kunsmis te vervaardig, jaag tans kunsmispryse wêreldwyd op en Suid-Afrika is nie hierteen immuun nie.

Die pryse van sommige kunsmatige voedingstowwe wat gebruik word om kunsmis mee te vervaardig, is van die groot drywers van die stygende produksiekoste van kunsmis. Ikageng Maluleke, ekonoom van Graan SA, sê Suid-Afrika, as ’n invoerder van hierdie stowwe, word daarom ook deur die prysstygings geraak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos