Die wenners van die Landbounavorsingsraad se meestersuiwelboer-pryse is (van links) Etienne Zeeman van Swellendam, Peter Pentz sr. van Groote Post by Darling, Nompe Zim van Zim Dairy by Kestell in die Vrystaat, Johannes Loubser van Fair Cape Dairies by Durbanville, Pieter Loubser van Fair Cape Dairies en Pieter Steenkamp van die Tweekop-boerdery by Heidelberg. Foto: AGRI-EXPO
Die suiwelboer Johannes Loubser van Fair Cape Dairies, Durbanville, is vanjaar weer gekroon as die Landbounavorsingsraad (LNR) se Meestersuiwelboer van die Jaar vir 2022.
Die prysgeleentheid is verlede Donderdag op die landgoed Groot Phesantekraal gehou.
Loubser is in 2020 ook as die meestersuiwelboer aangewys.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur Netwerk24, Rapport, Huisgenoot, Sarie, Weg! en Tuis.