Gebruik van verskeidenheid dekgewasse voordelig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adrian Bignell, ‘n Zambiese boer, wys in ’n profielgat in ‘n mielieland by Reitz hoe die grondgesondheid verbeter het danksy herlewingslandboutegnieke.
Adrian Bignell, ‘n Zambiese boer, wys in ’n profielgat in ‘n mielieland by Reitz hoe die grondgesondheid verbeter het danksy herlewingslandboutegnieke.

Die gebruik van ’n wye verskeidenheid dekgewasse het op ’n plaas in Zambië groot voordele in waterhoudingsvermoë, droogtebestandheid, plaagbeheer en winsgewendheid gebring, sê Adrian Bignell, wat by Mazabuka in die suide van die land boer.

Bignell het tien jaar gelede begin om dekgewasse as deel van ’n rotasiestelsel op sy plaas te plant. Hy het Dinsdag by Landbouweekblad se herlewingslandboukongres, wat op Reitz plaasvind, aan boere foto’s van sy herlewingslandboutegnieke in Zambië gewys.

Hy sê hoe ’n groter verskeidenheid gewasse hy op onbenutte lande plant, hoe meer voordele trek hy daaruit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.62
-0.0%
Rand - Pond
20.09
-0.1%
Rand - Euro
16.94
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,786.04
-0.2%
Silwer
20.68
+0.0%
Palladium
2,203.00
-1.8%
Platinum
945.00
0.0%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos