Goeie oeste maak nie noodwendig kos goedkoper

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Graanland word in die Overberg in die Wes-Kaap geoes. Foto ter illustrasie. Foto: Jaco Marais
’n Graanland word in die Overberg in die Wes-Kaap geoes. Foto ter illustrasie. Foto: Jaco Marais

Al het Suid-Afrika se landboubedryf ’n baie goeie oesjaar agter die rug, beteken dit nie kospryse gaan daal nie.

Suid-Afrika het byvoorbeeld verlede jaar sy tweede grootste mielie-oes nog – 16,2 miljoen ton – behaal. Grane en oliesade wat in baie basiese kosprodukte soos brood en ontbytpap gebruik word, het ook ’n goeie 2021-oesjaar gehad.

Wandile Sihlobo, ekonoom van die landbousakekamer Agbiz, skryf in ’n blog kospryse het met rede gereeld verlede jaar opskrifte in die Suid-Afrikaanse media gehaal omdat mense wou weet hoekom pryse aanhou styg as oeste so goed was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 178/4
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.46
-0.5%
Rand - Pond
21.00
-0.1%
Rand - Euro
17.56
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.11
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,813.71
-0.3%
Silwer
23.35
+1.4%
Palladium
1,903.50
+1.3%
Platinum
981.00
+0.5%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos