Herlewingsboerdery kardinaal vir bedryf

akkreditasie

Die onlangse verslag “Making a business case for sustainable dairy produc­tion” belig navorsing wat tussen 2013 en 2019 gedoen is met data wat van 62 weidingsmelkplase in Suid-Afrika verkry is. Die resultate was nie ’n verrassing nie: dat die implementering van volhoubare beste praktyke tot meer winsgewende melkproduksie met ’n kleiner impak op die omgewing behoort te lei.

Dié omvattende studie bekyk die sakesin van en die verband tussen die ekonomiese en omgewingsfasette van volhoubaarheid van melkproduksie op melkplase in Suid-Afrika. Die data spruit uit ’n gevallestudie deur Trace & Save van weidingsmelkplase in die Oos-Kaap (55 plase), Wes-Kaap (vier) en KwaZulu-Natal (drie).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos