Kla só as dit lyk soos heuning, maar so soet is soos stroop

akkreditasie
Etikette op heuningbottels vertel nie noodwendig die volle waarheid oor waar die heuning vandaan kom óf oor wat alles daarin is nie.  Foto: Unsplash
Etikette op heuningbottels vertel nie noodwendig die volle waarheid oor waar die heuning vandaan kom óf oor wat alles daarin is nie. Foto: Unsplash

Die Suid-Afrikaanse regering gaan strenger optree teen heuningprodukte wat onder verdenking is.

Strenger beheer en toetse gaan voortaan geld om verbruikers en plaaslike vervaardigers teen swak gehalte en misleidende produkte te beskerm.

“Heuning word beskou as ’n voedselsoort met baie hoë waarde en om dié rede word dit baiekeer vermeng of verdun met ander stowwe, soos suikerstroop of heuning van swak gehalte,” sê die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 201/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.09
+0.4%
Rand - Pond
20.03
-0.6%
Rand - Euro
16.83
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.28
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,824.12
+0.0%
Silwer
21.61
-0.0%
Palladium
2,013.50
-0.7%
Platinum
940.55
-0.6%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,238
+1.2%
Alle aandele
69,996
+1.1%
Hulpbronne 10
72,464
+0.9%
Industriële 25
78,358
+1.6%
Finansiële 15
16,043
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos