Deel

Klimaat: Boere kan hulle só staal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Vrou van Somalië by die karkas van een van haar plaasdiere wat gevrek het weens erge droogte in die Gedo-streek in dié land verlede jaar. Foto: Reuters
’n Vrou van Somalië by die karkas van een van haar plaasdiere wat gevrek het weens erge droogte in die Gedo-streek in dié land verlede jaar. Foto: Reuters

Die landbousektor is die afgelope paar jaar swaar getref deur klimaatsverandering met stygende temperature, gronderosie, ontbossing en die vernietiging van weiding wat landbouproduksie bedreig, sê Standard Bank in ’n verslag oor die verandering in die versekeringsektor in Afrika.

Temperature in Suider-Afrika het die afgelope eeu met tot 1 °C gestyg. Dit klink dalk onbenullig, maar klimaatsverandering is ’n werklike bedreiging vir winsgewendheid in die landbousektor, sê Felix Kagura, hoof van Standard Bank se versekeringsafdeling in Suider- en Sentraal-Afrika.

Landbou dra 25% by tot die vasteland se BBP, 75% tot plaaslike handel en is verantwoordelik vir meer as 60% van indiensneming.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
-1.2%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos