Lemoene: SA staan 1ste plek aan Egipte af

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sitrus is een van Suid-Afrika se uitvoer-suksesverhale, maar die mededinging is straf.
Sitrus is een van Suid-Afrika se uitvoer-suksesverhale, maar die mededinging is straf.

Die plaaslike lemoenbedryf is deur Egipte geklop as die grootste uitvoerder van lemoene van buite Europa na die Europese Unie (EU).

Suid-Afrika kon dit nie regkry om gedurende die 2020-’21-seisoen Egipte se volume lemoene van 309 668 ton klop nie. Altesame 290 207 ton lemoene is vanaf Suid-Afrika na die EU uitgevoer en dié gewig is 15,9% meer as die vorige seisoen se volume, volgens Freshplaza.

Egipte het 21,7% méér lemoene uitgevoer as in die vorige seisoen en kon Suid-Afrika só klop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 98/3
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 55/3
Rand - Dollar
16.22
-0.8%
Rand - Pond
19.67
-0.3%
Rand - Euro
16.94
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,818.47
-0.1%
Silwer
20.76
-0.4%
Palladium
1,966.50
+4.9%
Platinum
919.00
+0.8%
Brent-ruolie
117.98
+2.5%
Top-40
61,554
-0.4%
Alle aandele
67,747
-0.5%
Hulpbronne 10
65,762
-0.5%
Industriële 25
80,548
+0.1%
Finansiële 15
15,167
-1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos