Miljoene kartonne vol sitrus verlaat SA, maar boere glimlag nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Suid-Afrika voer al hoe meer sitrusvrugte uit, al pla probleme by die land se hawens en jaag ’n tekort aan vraghouers die pryse op.  Foto: Sitruskwekersvereniging
Suid-Afrika voer al hoe meer sitrusvrugte uit, al pla probleme by die land se hawens en jaag ’n tekort aan vraghouers die pryse op. Foto: Sitruskwekersvereniging

Kartonne sitrusvrugte uit Suid-Afrika is vanjaar by die miljoene wêreldwyd afgelewer.

Hoewel die 2021-seisoen moeilik en vol uitdagings was, is die 161,6 miljoen kartonne vanjaar uitgevoer – 18,6 miljoen meer as verlede jaar.

Paul Hardman, waarnemende hoof van die Sitruskwekersvereniging van Suid-Afrika, sê die bedryf het die jaar heelwat ernstige uitdagings gehad, waarvan die internasionale krisis in die verskepingsbedryf maar een was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos