Oekraïne: ‘Geen rede tot paniek oor kosvoorraad in SA’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dis nie nét die oorlog in Oekraïne wat die landboubedryf onder druk plaas nie. Die sprinkaanplaag wat plase kaalvreet, kan nog ’n ruk lank met ons wees. Foto: Anena Burger
Dis nie nét die oorlog in Oekraïne wat die landboubedryf onder druk plaas nie. Die sprinkaanplaag wat plase kaalvreet, kan nog ’n ruk lank met ons wees. Foto: Anena Burger

Suid-Afrikaners hoef nie – soos wat hulle twee jaar gelede met die uitbreking van Covid-19 in die land gedoen het – hul koskaste uit vrees vir voedseltekorte vol blikkieskos, pasta en rys te prop nie.

Hoewel die prys van basiese kos soos meel en sonneblomolie moontlik weens die oorlog in Oekraïne gaan styg, verseker die departement van landbou dat daar genoeg kos is.

Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, sê Suid-Afrikaners hoef nie paniekaankope te doen nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 3/0
Afghanistan 168/7
besig om te laai... Regstreeks
Moroka Swallows 2
Cape Town City 2
Rand - Dollar
16.60
+0.1%
Rand - Pond
20.07
+0.0%
Rand - Euro
16.97
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,796.21
+0.4%
Silwer
20.50
-0.9%
Palladium
2,258.50
+0.7%
Platinum
938.00
-0.7%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos