SA kosprodusente begin planne maak om palmolie te vervang ná skokbesluit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oliepalmbome is ’n palmboomspesie wat inheems aan Afrika is. Dit is net meer as 100 jaar gelede na Suidoos-Asië as ornamentele bome geneem. Nou voorsien Indonesië en Maleisië meer as 85% van die wêreld se totale aanbod palmolie, al is daar 42 ander lande wat ook palmolie produseer. Foto: Pixabay
Oliepalmbome is ’n palmboomspesie wat inheems aan Afrika is. Dit is net meer as 100 jaar gelede na Suidoos-Asië as ornamentele bome geneem. Nou voorsien Indonesië en Maleisië meer as 85% van die wêreld se totale aanbod palmolie, al is daar 42 ander lande wat ook palmolie produseer. Foto: Pixabay

Nadat die grootste uitvoerder van palmolie ’n verbod daarop geplaas het, begin kosvervaardigers ook plaaslike alternatiewe vir dié belangrike bestanddeel in koekies en sjokolade soek.

Indonesië het die wêreld die naweek onaangenaam verras toe pres. Joko Widodo aangekondig het dat alle verskeping van palmolie van 28 April af gestaak word.

Die afgelope jaar het Indonesië 28 miljoen metrieke ton palmolie uitgevoer. Maleisië was die tweede grootste uitvoerder met ongeveer 16,2 miljoen metrieke ton.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Portugal 110/9
Denmark 10/1
besig om te laai... Regstreeks
England 284/10 & 139/3
India 416/10 & 245/10
Rand - Dollar
16.34
+0.0%
Rand - Pond
19.78
-0.2%
Rand - Euro
17.02
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,810.51
-0.0%
Silwer
19.97
+0.4%
Palladium
1,948.50
-0.8%
Platinum
887.00
-0.6%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
60,902
+2.1%
Alle aandele
67,025
+2.1%
Hulpbronne 10
63,634
+3.9%
Industriële 25
81,244
+1.2%
Finansiële 15
14,837
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos