Saffraan vind sy voete in SA

akkreditasie
’n Bossie saffraanblomme waarvan die saffraan, oftewel “rooigoud”, geoes word. Foto’s: VERSKAF
’n Bossie saffraanblomme waarvan die saffraan, oftewel “rooigoud”, geoes word. Foto’s: VERSKAF

Suid-Afrika het vanjaar met sy eerste volwaardige aanplanting van saffraan begin en die eerste seisoen het alle verwagtinge oortref, met die meeste boere wat suksesvolle oeste gelewer het.

Volgens Bennie Engelbrecht, stigterslid en direkteur van Saffricon – die maatskappy aan die stuur van die groei van die plaaslike saffraanbedryf, is aanplantings in al nege provinsies gedoen en dui die terugvoering van boere op ’n sukseskoers van ongeveer 95%.

“Boere het hier en daar haakplekke ondervind, maar die oorgrote meerderheid se oeste was suksesvol en het blomme geproduseer. In baie gevalle het jaar een se oes meer blomme opgelewer as wat aanvanklik verwag is. Dít voorspel net goeie dinge vir die volgende seisoene se oeste en die uitbou van die bedryf.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos