Sagtevrugte: Oomblik was té groot, sê beskeie wenboer

akkreditasie
Errol April Foto: Verskaf
Errol April Foto: Verskaf
Foto: Verskaf

Die aand toe hy as die wenner aangewys is, was een van die grootste oomblikke in sy lewe, vertel die sagtevrugteboer Errol April.

“Die oomblik was té groot. Ek het té veel adrenalien gehad . . . Ek kan nie eens onthou hoe ek gevoel het nie,” sê April, wat op die plaas Amanzi naby Greyton boer.

Hy is verlede jaar met die nuweling-toekenning by die Suid-Afrikaanse Sagtevrugte­bedryf se jaarlikse merietepryse vereer. April is sonder sy wete deur bedryfsrolspelers vir dié jaarlikse kompetisie ingeskryf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos