Deel

Transnet-staking: Loongesprek hervat Woensdag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Honderde vragmotors staan en wag in en om die Kaapstad-hawe om vraghouers op en af te laai in Desember 2021. Dit het gevolg nadat Transnet ‘n force majeure verklaar het vir sy aktiwiteite in dié hawe. Transnet het verlede week weer ’n force majeure verklaar oor die moontlike impak van die dreigende staking.  Foto: Jaco Marais
Honderde vragmotors staan en wag in en om die Kaapstad-hawe om vraghouers op en af te laai in Desember 2021. Dit het gevolg nadat Transnet ‘n force majeure verklaar het vir sy aktiwiteite in dié hawe. Transnet het verlede week weer ’n force majeure verklaar oor die moontlike impak van die dreigende staking. Foto: Jaco Marais

Transnet probeer ’n ooreenkoms met vakbonde sluit om minstens bederfbare landbouprodukte in die hawens te hanteer te midde van die jongste loonstaking.

Loongesprekke hervat intussen eers weer Woensdag nadat alternatiewe voorstelle gemaak is om die loondispuut te probeer opklaar, het Transnet Dinsdagoggend aangekondig.

Uit gesprekke Maandagaand tussen Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, Transnet se leierskap en rolspelers in die in- en uitvoerbedryf blyk dit dat die bedryf selfs bereid is om ’n bonus aan Transnet te betaal as uitvoerbedrywighede kan voortgaan te midde van die staking.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
BDMTCC 0
Cricket Club of Dibrugarh 0
Rand - Dollar
18.15
+0.8%
Rand - Pond
22.38
+0.3%
Rand - Euro
19.80
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
988.68
+1.7%
Palladium
1,444.12
+2.7%
Goud
1,977.87
+0.4%
Silwer
22.99
+0.1%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,757
0.0%
Alle aandele
75,243
0.0%
Hulpbronne 10
65,777
0.0%
Industriële 25
101,692
0.0%
Finansiële 15
15,282
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos