Stewige wynuitvoer kan vonkelwyn-proppe laat klap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie: Suid-Afrikaanse Cap Classique se uitvoervolume in 2021 het met 40% gestyg.  Foto: Unsplash
Ter illustrasie: Suid-Afrikaanse Cap Classique se uitvoervolume in 2021 het met 40% gestyg. Foto: Unsplash

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf tel kop op nadat wynuitvoer in 2021 ná twee moeilike jare gedy het.

Wyn van meer as R10 miljard is in 2021 uitgevoer.

Verlede jaar se wynuitvoersyfers staan op 388 miljoen liter wyn met ’n waarde van R10,2 miljard. Volgens Wines of South Africa (Wosa) is hierdie bedrag indrukwekkend, veral as dit gemeet word teen 2018 toe uitvoer ’n totale volume van 420 miljoen liter wyn ter waarde van R9,1 miljard behaal het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.74
+0.7%
Rand - Pond
19.79
+0.3%
Rand - Euro
16.82
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.18
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,851.44
+0.3%
Silwer
21.77
+0.1%
Palladium
1,987.50
+0.9%
Platinum
959.72
+0.1%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.9%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos